Kontroletoets – 2019 Kwartaal 3 – Graad 9 Tegnologie

R30.00

Splinternuwe Kontroletoets vir Graad 9 Tegnologie. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Elektriese / Elektroniese Stelsels

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

iSoftWe Store

Focus on education and technology solutions.

View Store