R37.95

Resource Description

Splinternuwe assessering vir Graad 9 Wiskunde. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

Streng ingestel volgens CAPS kwartaal 3 onderwerpe:

– Algebraïese uitdrukkings

– Algebraïese vergelykings

– Funksies en Verwantskappe

– Grafieke

– Buite-oppervlakte en Volume

sluit in:

– ‘n Volledige nasienriglyn.

– Opsomming van kognitiewe vlakke.

Resource Reviews

Store reviews: ( 38 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.