Hierdie is ‘n Power Point les vir Gr 5-7.

34 skyfies in totaal

R40.25

Resource Description

Deel die klas in twee groepe, Groep 1 en Groep 2. Ons maak beurte.

Behandel die les oor koppeltekenwoorde met leerders. (Skyfie 3 tot 11)

Gaan oor na Vasvra, daar is 10 vrae vir elke groep.

Vrae begin op skyfie 13.

Skyfie 12 dui aan watter groep het, of gaan, watter vraag beantwoord.

Op die vraag skyfie, kliek op die ontplof toestel, dan kom muis met vraag en Kayote. Kliek weer op ploftoestel dan verskyn antwoord. Kliek dan op reg of verkeerd om voort te gaan.

Die KORREK skakel neem jou na die telbord. Kliek op groen kontrole pyltjie wat goud inbring. Kliek op rooi pyltjie wat goudstuk laat val. Kliek op sterretjie onderaan om toekenning te kry en op goue sterretjie wat verdien is om voort te gaan.

Herhaal die proses totdat al die vrae geantwoord is. Kyk dan na eindtelling ( aantal goue sterre) wie die wenners is.

Onthou om klank aan te skakel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.