Koronavirus-tydkapsule les vir ‘online learning’. Leerders kan dan gevra word om ‘n video op Flipgrid te laai en vertel wat hulle in hul boks gesit het.

R17.25

Resource Description

Koronavirus-tydkapsule les: Vir Eerste Taal of Tweede Taal leerders, Grondslagfase 

Bevat:

  • ‘n kort Koronavirus-leesstuk en stukkie wat verduidelik wat ‘n tydkapsule is (time capsule)
  • Lys van items wat jy in jou tydkapsule kan in sit
  • ‘n ‘All About Me’ lysie, wat leerders op ‘n papier kan skryf en mooi maak, wat dan saam in die tydkapsule weggesit word

7 Slides in totaal.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.