Kreatiewe Skryfwerk: Transaksionele Tekste (Boek 1)

Transaksionele tekste: Briewe en CV
Afrikaans HT en EAT graad 10-12
Voorbeelde en oefeninge.

R35.00

Leer hoe om transaksionele tekste te skryf. Hierdie boekie bevat voorbeelde en prettige oefeninge vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 10-12.
Ingesluit: Vriendskaplike brief, brief aan die pers, sakebrief, curriculum vitae en dekbrief.

Boek 2 binnekort beskikbaar!

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Gladdebek

Taalonnie, tutor, taalpraktisyn, onderwysliefhebber, mamma van twee - Language teacher, tutor, language practitioner, education lover, mom of two

View Store