Hierdie boek is vir enige leerder wie kursiewe skrif aanleer, Die boek bestaan uit 12 bladsye. Alle patrone wat lei tot kursiewe letters word geoefen asook elke letter se patroon.

( 12 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

KINDERGARTEN

Grondslagfaseonderwyseres vir 34 Jaar. Departementshoof Grondslagfase vir 22 Jaar. Huidiglik, Senior Onderwys Spesialis by departement van onderwys.

View Store