Hierdie is ‘n bakgat kwitansie oefening wat ek met my inleidende les as voorbeeld vir my graad 8’s gebruik het. Dit is in Word formaat, so u kan gerus die name en scenario verander.

( 2 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

plattelandsejuffie

Ek gee vanaf Januarie 2016 skool en het my onderwysgraad by CPUT Wellington behaal.

Ek is mal daaroor om mooi goed te design vir my klaskamer. Plakkate is my lewe… Of ek dit nou self maak en of ek my leerders aan die werk steek om die definisies op plakkate te maak, enige vorm van plakkaat is vir my bitter mooi. Asook interessante aktiwiteite en notas vir die leerders. Ek is mal daaroor om iets so visueel as moontlik vir leerders oor te dra, maar nie noodwendig me ‘n PowerPoint nie.

As enige iemand enige vrae het is jul welkom om my te e-pos by: plattelandsejuffie@gmail.com

View Store