WackyNix dekor pakkette bestaan uit ‘n verskeidenheid etikette en plakkate om ‘n nuwe tema vir u klas te begin. Alle elektroniese dekor pakkette is bewerkbaar (editable). Dit stel u in staat om die woorde op die kaarte of plakkate te verander, met hierdie opsie het u die vryheid om meer etikette vir die klas te maak. Vorms, kleure en alfabet is nie bewerkbaar nie, om die regte lettertipe te verseker, veral vir die grondslagfase.

R177.10

Resource Description

Die WackyNix Lama Klas dekor is die lekkerste team om te he!
In die pak is die volgende:
Deur Plakkaat
Vak Plakkate
Flaggies
Nommers 1- 20
Klas Kaptein Balkie
Boodskapper Balkie
Gang Pas
Alfabet
Dae van die week
Maande van die jaar
Groep nommers
Kleure
Vorms
Welkom Bannier

Resource Reviews

Store reviews: ( 35 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.