R57.50

Resource Description

Liewe Mamma/Juffrou

 

Lees vandag is een van die grootste struikelblokke in ons jong kinders se lewe.

Lees is baie belangrik, dit is nodig vir ons leerders om die lees fondasie goed neer te lê. Dit is onduidelik waarom die kinders van vandag so sukkel om te lees en daarom is dit ons as ouers en opvoerders se plig om seker te maak dat ons kinders en leerders die nodige opleiding en ondersteuning moet kry om tot die beste van hul vermoë te vorder.

Hierdie boekie is ontwerp met die intensie om klanke reg uittespreek en om woordjies te bou asook te lees. Visuele Persepsie en Ouditiewe Diskriminasie speel ook n groot rol in lees.

Lekker leer.

 

Michelle Hulpmiddels

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.