Hierdie is ‘n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R46.00

Resource Description

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 18 skyfies. Die les handel oor die verskil tussen klankgrepe en lettergrepe, hoe om woorde in lettergrepe te verdeel en een aktiwiteit is ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.