Product Description

Afrikaanse PowerPoint les van 10 skyfies. ‘n Halfuur les om aan leerders te verduidelik wat direkte en indirekte rede is. Geskik vir herhaling en inskerping.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 23 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Hierdie is ‘n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R20.00