Hierdie is ‘n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R46.00

Resource Description

Afrikaanse PowerPoint les van 11 skyfies. Propvol inligting, interaktief om aan leerders te verduidelik wat deeltekens is, die kappie, afkappingstekens en aksent. Geskik vir herhaling en inskerping.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.