Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 13 skyfies. Leerders leer van vier soorte voornaamwoorde naamlik: persoonlike voornaamwoorde;  besitlike voornaamwoorde;  betreklike voornaamwoorde en vraende voornaamwoorde.

Total vendor ratings: ( 23 ratings )

Product Reviews

Hierdie is ‘n PowerPoint les. Hierdie les is gesluit maar jy kan dit oopmaak in  “Read Only” . Kontak ons gerus indien die wagwoord (password) verlang word om veranderinge vir u eie gebruik aan te bring. Ons help graag.

R30.00