Leesgereedmaking deur die uitwys van verskillende eienskappe van geskrewe taal (bv lang sin vs kort sin, titel van storie, sinne bestaan uit woorde, ens.)

R0.00

Tuisprogram met idees vir wanneer ‘n ouer vir ‘n kind lees. Die doel van leesgereedmaking is nie om die kind te leer lees nie, maar juis om hom / haar gereed te maak om te leer lees deur die blootstelling aan die geskrewe woord.

( 59 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SpraakBorrel

Spraak- en Taalterapeut met 16 jaar ondervinding in \\\’n hoofstroom skoolopset.

View Store