Leesgereedmaking deur die uitwys van verskillende eienskappe van geskrewe taal (bv lang sin vs kort sin, titel van storie, sinne bestaan uit woorde, ens.)

FREE

Resource Description

Tuisprogram met idees vir wanneer ‘n ouer vir ‘n kind lees. Die doel van leesgereedmaking is nie om die kind te leer lees nie, maar juis om hom / haar gereed te maak om te leer lees deur die blootstelling aan die geskrewe woord.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

Anonymous

Dankie vir die oulike hulpbronne:)

Danica Liebenberg - September 16, 2022