Hierdie lees met begrip idee boekie gee vir juffrou, ma en kinders inspirasie hoe om met begrip te lees. Lees is vir kinders uiters belangrik. Om met begrip te kan lees, is ‘n baie belangrike vaardigheid wat kinders op ander gebiede ook kan help.

Hoe kan juffrou of mamma te werk gaan om kinders oefening te gee om uiteindelik met begrip te kan lees. Hierdie boekie is propvol idees. Druk die boekie en hou byderhand.

Gratis YOUTUBE video wat jy kan aflaai:

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store