Proses wat gevolg word wanneer kontekstuele leidrade gebruik word, word ingeoefen.

R23.00

Resource Description

Hierdie kort program bestaan uit:

– ‘n Definisie-blad (Wat is ‘n leesleidraad)
– 8 werkblaaie

‘n Stap-vir-stap proses word gevolg wanneer ‘n onbekende word gelees word. Dit sit die metode wanneer konteks gebruik word om ‘n woord te verklaar, uiteen.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.