Afrikaans Huistaal Gr 7.
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 31 skyfies.

R40.25

Resource Description

Kom verdien punte vir jou span!

INSTRUKSIES
Deel die klas in twee groepe ( Groep 1 en Groep 2)
Een leerder uit ‘n groep neem op sy/haar beurt deel.
Die leerder kies ‘n prentjie, die prentjie neem hom na ‘n skyfie met dobbelstene.
Die dobbelstene word gerol en ‘n telling word gekry. As die dobbelstene bv. op 9 land, moet die no. 9 knoppie gekliek word wat die leerder na sy leesstuk sal neem.
Die leerder moet die leesstukkie 100% foutloos lees om ‘n legkaartstukkie te kan verdien waaraan ‘n waarde geheg is.
As die leerder ‘n fout maak tydens lees, verbeur hy/sy die beurt.
DIT IS NOODSAAKLIK DAT DIE HELE KLAS MOET VOLG WAAR GELEES WORD, SODAT HULLE KAN SAAMSTEM OF DIT FOUTLOOS GELEES WAS, EN WAAR DIE FOUT WAS, AS DAAR ‘N FOUT WAS!
Indien foutloos gelees is, kies die leerder ‘n legkaartstukkie waaragter sy punte verskyn. Kliek op die punte om die legkaart te ontbloot.
Aan die einde is daar ‘n voltooide legkaart.
Juffrou kan ‘n tellingbord byhou (Telkaart ingesluit)

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.