Die Lente Pret-pak bevat 11 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad 1. Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen soos optel en aftrek binne 20, groter as, simmetrie, grafieke, vorms, meting en ‘n woordsoek en skrifoefening.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store