Die Lente Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad R. Dit sluit aktiwiteite in om basiese wiskunde vaardighede in te oefen soos optel en aftrek binne 10, tel, patrone en na-trek oefeninge.

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Lomi

Lomi skep produkte vir kinders om speel-speel te kan leer. Leer hoef immers nie vervelig te wees nie! Kom loer gerus in by lomi.co.za

View Store