R17.25

Resource Description

Dit bied leerders ‘n geleentheid om met lettergrepe te werk deur dit minder vervelig te maak. Dit maar dit aktueel in hul eie wêreld sonder om tegnologie te gebruik.

Dit laat jou as onderwyser toe om vrae te beantwoord en die beginsels vir kinders te leer op ‘n pret en aktiewe wyse.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

Jackie Fourie - September 16, 2022

Excellent

Great content and on point

Marzanne van der Westhuizen - September 16, 2022