R34.50

Resource Description

Hierdie is ‘n lettterkudne toets uit 35 punte. Daar is geen memo aan geheg nie. Ek voel ‘n memo is hoe jy die kidners geleer het deur die jaar oor hierdie boek.
Dit toets is oor Perfek deur Tania Brink. Gepas vir graad 10 of hoë vlak graad 9 .
Afrikaans huistaal is ook geskik vir grade waarvoor dit aangebied word.
Die vrae kan gebruik word in Kwartaal 3 vir letterkunde eksamens ook.
Hierdie is in word beskikbaar sodat jy dit kan aanpas soos jy voel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.