R10.00

Hande om voor in die klas te plak om leerders met links en regs te help.

1 x A3 bladsy

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

( 8 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.