R22.94

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Hoofletters en kleinletters – elk op ‘n aparte A4-bladsy.  Gebruik as muurkaarte, plaas in lêersakkies om na te trek of druk meer bladsye op ‘n A4-bladsy uit om tuis na te trek.  Dit werk soos ‘n “robotkaart” – met ‘n groen kol waar die skryfproses begin en ‘n rooi kol waar dit eindig.  Die kolle verskil in grootte – indien jy dit in “swart en wit” wil druk.
[52 bladsye:  26 hoof- en 26 kleinletters…en ‘n ietsie ekstra]

Bonus:  Legkaarte – 5 A4-velle
Ongeveer 11 A4-bladsye met hoof- en kleinletters – asook patrone.
Beskerm met breë kleeflint of lamineer. Sny die legkaarte uit en pas bymekaar. Die hoofletters en kleinletters kan oor en weer pas. Om hulle apart te hou, kan jy die velle op aparte kleure druk.
Maak twee stelle en sny net die een uit.  Gebruik dan klitsgras (velcro) om die los kaarte op die groot kaarte te pas.
Indien jy verkies om die ooreenkomste uit te wys, kan jy die kaarte lamineer en as muurkaarte gebruik.

Blaai deur die prente/foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

Ejordaan - September 16, 2022

Annelien1963 - September 16, 2022

vas skryf

I love it. Like to improve my cursive writing

Nazelle Kruger - September 16, 2022