Sale!

Lopende skrif en drukskrif

  • Beskerm met breë kleeflint of lamineer. Sny die legkaarte uit en pas bymekaar. Die hoofletters en kleinletters kan oor en weer pas. Om hulle apart te hou, kan jy die velle op aparte kleure druk.
  • Maak twee stelle en sny net die een uit.  Gebruik dan klitsgras (velcro) om die los kaarte op die groot kaarte te pas.
  • Indien jy verkies om die ooreenkomste uit te wys, kan jy die kaarte lamineer en as muurkaarte gebruik.
Loer gerus na my ander aflaaibare produkte op Teacha of op my blog.

[Die dokument dek die hele alfabet in hoofletters en kleinletters.]

R12.00 R10.00

Legkaarte

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.