R46.00

Resource Description

Lopende skrif sluit in 2 werkboeke met oefeninge van die letters a – z. Die een werkboek het stippellyn letters wat die leerders natrek, die ander werkboek het soliede lyn letters waar leerders die res van die lyn moet voltooi. Totaal 52 bladsye

Daar is ‘n muurkaart vir elke letter a-z. Die prente is self geontwerp.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.