‘n CAPS-goedgekeurde luistertoets.
Ideaal vir Afrikaans HT en Afrikaans EAT graad 7-9.
Kan vir assesseringsdoeleindes gebruik word.

ONDERWERP: Die geskiedenis van tee
PUNTE: 10
TYD: 30 minute

Word-dokument kan aangepas word volgens jou leerders se behoeftes.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Gladdebek

Taalonnie, tutor, taalpraktisyn, onderwysliefhebber, mamma van twee - Language teacher, tutor, language practitioner, education lover, mom of two

View Store