Massa is deel van die Gr5 kurrikulum. Hier is 3Werksvelle wat leerders sal help om die konsep beter te verstaan. In oefening van storiesomme met massa. Kan gebruik word as klas aktiwiteite; hersiening of vir voorbereiding van ‘n toets.
R15.00

Besige Breintjies