Hierdie het ek vir my grad 6 wiskunde leerders gemaak

R9.20

Resource Description

Hierdie plakkaat het ek vir my graad 6 leerders gemaak as ‘n A3 plakkaat. Ek het dit in kleur geprint en laat lamineer. Ek het ook vir elkeen een uitgedruk (sommer in swart en wit) vir hul werkboeke.

Dis ‘n aflaaibare jpeg formaat (sonder my watermerk) en kan geprint word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.