Sale!

Metingseenhede: Lengte

4 A4-muurprente wat as uitdrukstukke gebruik kan word – asook ‘n skyfievertoning om millimeter, sentimeter, meter en kilometer aan leerders bekend te stel of te verduidelik.

Die uitdrukstukke of muurprente het ‘n wit agtergrond- ‘n bladsy per eenheid.

R20.00 R10.00

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.