Sale!

Metingskaarte ouderdom 3-7 jaar (Plaasdiere)

Oulike metigskaarte vir leerders 3-7 jaar: 4 temas beskikbaar in hierdie reeks.

R30.00 R15.00

Hierdie metingskaarte is baie effektief om die konsep van lengte vas te vang. Dit help die leerder met meet-, tel- en klank vaardighede asook fynmotoriese vaardighede. In hierdie reeks is daar ook ander dier-temas beskikbaar: plaasdiere, seediere, wildediere en insekte. Koop al 4 temas vir ure se pret!

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Kinkel in die klaskamer

rozellebester@gmail.com

View Store