Oulike metigskaarte vir leerders 3-7 jaar: 4 temas beskikbaar in hierdie reeks.

R34.50

Resource Description

Hierdie metingskaarte is baie effektief om die konsep van lengte vas te vang. Dit help die leerder met meet-, tel- en klank vaardighede asook fynmotoriese vaardighede. In hierdie reeks is daar ook ander dier-temas beskikbaar: plaasdiere, seediere, wildediere en insekte. Koop al 4 temas vir ure se pret!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.