Moedersdagkaartjies, -vlaggies, -deurkaarte, ens.

Hierdie voorbeelde is ‘n paar goue oues uit My Klaskamer. Tik gerus soekterme soos “ma se dag” en “Moedersdag” by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir soortgelyke idees.

( 71 ratings ) View All Ratings

::

July 18, 2019 Fran Strauss

::

January 12, 2018 Bry123

Baie dankie

::

January 12, 2018 Bry123

Baie dankie

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store