Monster Handjie Horlosie om die gewone ou horlosie bietjie meer lewe te gee. Plak handjies teen die muur en hang die horlosie bo-oor.

2 x A3 blaaie

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

( 8 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Klein Pikkewyn Store

Eenvoudige, eenvormige en gebruikersvriendelike klaskamerapparaat.

*****************************************************************************
Simple, uniform and user-friendly classroom materials.

View Store