A4 Muurkaarte:

Die Afrikaanse en Engelse enkelklanke (in ‘n robotkaarttipe spikkelskrif), syfer “clipart” en syfers 1 – 10 (asook ‘n ietsie ekstra vir die tafelblad).

( 79 ratings ) View All Ratings

Muurkaart Pakket: Syfers + Afrikaanse/Engelse Enkelklanke ::

January 31, 2020 Nadia van der Westhuizen

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store