Hierdie hulpmiddel is ontwikkel deur ‘n arbeidsterapeut en fokus daarop om die die tema van emosies en gevoelens met belangrike ontwikkelingsvaardighede ,(visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .

Hierdie hulpbron sluit die volgende in:

– 4 x A5 Plakkate en flitskaarte in. wat die basiese emosies, hartseer, gelukkig, kwaad en bang illustreer.

– 6 Oog-hand koördinasie werkkaarte

– 5 Fyn-motoriese aktiwiteite / werkkaarte

– 10 Visuele Persept=suele aktiwiteite / werkkaarte.

– 2 Speelklei-matte (lamineer vir maklike gebruik en skoonmaak)

Reeds in A4 en A5 formaat vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke.

35 drukbare bladsye.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans

R92.00

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.