R11.50

Resource Description

Hierdie boekie is geskik vir 2-9 jariges.  Vorm klei om op die prente te pas.

Baie oulik om fynmotoriese koördinasie te oefen.

8 Bladsye om die klei op te vorm en 8 bladsye in swart en wit om in te kleur.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.