FREE

Resource Description

Jou kinders gaan dit so geniet om hul vakansienuus op hierdie mooi papier te skryf. Daar is drie stelle vir elke taal om met differensiasie te help. Die skryfpapier is in Afrikaans en Engels beskikbaar.

Ek hoop jy geniet hierdie “freebie” !

Geskep deur My Panda Media

Sleutelwoorde: skryf / skryfpapier / vakansie / Paasfees / Afrikaans / English

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

great

Jurien Bouwer - September 16, 2022