Sale!

‘n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes

Geïllustreerde flitskaarte in rymvorm (gebruik as spellyste of verwysingsbron) en werksvelle vir kort Afrikaanse woorde (klinkers, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke). Die werksvelle en flitskaarte is ook afsonderlik hier in My Klaskamer beskikbaar.

R120.00 R55.00

Geïllustreerde flitskaarte in rymvorm (gebruik as spellyste of verwysingsbron) en werksvelle vir kort Afrikaanse woorde (klinkers, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke). Die werksvelle en flitskaarte is ook afsonderlik hier in My Klaskamer beskikbaar. [Bv. ‘n Klanke / Woordeskatboek, ‘n Dubbel-, Twee- en Drieklank Hersieningsboek Pakket]

Flitskaarte & Werksvelle [400+ bladsye]

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.