R12.08

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

‘n A4-bladsy per letter van die alfabet. Slegs die 22 Afrikaanse klanke het sigwoorde by.
Tien A4-bladsye: ‘n natrekbladsy per getal van 1 tot 10.
Beide skryfwyses van 8 (getalnaam) en k.

Druk hierdie eenvoudige velle as aparte bladsye of bind dit in ‘n boekie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.