Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal praktiese taak. Hierdie taak handel oor die groei van plante. Leerders moet die groei van ‘n boontjie waar neem oor ‘n aantal dae en neerskryf wat hulle waarneem. Daar word ook 5 vrae ingesluit. Daar is ook ‘n memorandum, hierdie taak is in word-formaat vir veranderinge en aanpassings.
Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 praktiese taak

R0.00
Eazi Peazi Hulpbronne
Hulpbronne wat gebruik kan word vir intervensie in die klaskamer en formele assesseringstake.