R40.25

Resource Description

Natuurwetenskappe Graad 5 Kwartaal 2 Toets met Memorandum
50 punte toets wat al die werk van die tweede kwartaal dek.
Perfek as oefentoets voor die eksamen of as voorbeeld vir onderwysers!

Materie en Stowwe
50 punte toets
memorandum ingesluit

Metale en nie-metale
Gebruike van metale
Verwerking van metale
Verwerkte materiale

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

Goeie hersiening

Goeie hersiening produk vir eksamen.

Carolinaschlechter - June 6, 2023