Nelson Mandela en Gandhi

Sosiale Wetenskap vir die tweede kwartaal Gr.4.  Ideaal om in die klaskamer te gebruik.  Gebruik tuis om vir die eksamen voor te berei.

R26.00

Graad 4 SW Kwartaal 2. ‘n PowerPoint les oor leiers (Nelson Mandela en Gandhi). Gebruik hierdie les by die huis om te leer vir die eksamen. Die les is ook geskik vir die klaskamer. ‘n Verskeidenheid van bronne is gebruik om die les saam te stel.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.