‘n Bordspeletjie, gedifferensieerde take (drie variasies van ‘n -nk-taak), nk-, ng-take en drie muurkaarte. Gebruik dit as inleidende werk, tydens hersiening of tydens intervensielesse.
ng en nk


R8.00
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
My Klaskamer - Juffer se winkel
My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders. Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.
Reviews
There are no reviews yet.