‘n Bordspeletjie, gedifferensieerde take (drie variasies van ‘n -nk-taak), nk-, ng-take en drie muurkaarte.  Gebruik dit as inleidende werk, tydens hersiening of tydens intervensielesse.

( 78 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store