R17.25

Resource Description

2 x A3

Lamineer die 2 blaaie en dan kan die nommer van die dag opgeskryf word met ‘n witbordmerker. Vul ook die getalle vir + en – in met witbordmerker.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.