R23.00

Resource Description

In die stel sal jy 21 A4 nommer plakkate (van 0 tot 20) met n voeltjie tema ontvang. Elke muurkaart bevat die getalnaam, getalsimbool en hoeveelheid van elke nommer. Die plakkate het n vrolike voeltjie reënboog kolletjie tema wat enige klaskamer sal ophelder!

Hou asseblief my winnkel dop vir nog voeltjie klaskamer dekor.

Groete, Lindy

Geskep deur My Panda Media

mypandamedia@gmail.com

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.