Lig ouers in oor gedrag in die klas vandag. Hierdie is ‘n Word dokument.

FREE

Resource Description

Gratis vir u om te gebruik in u klaskamer. ‘n Glimlag Nota en ‘n Waarskuwingsnota – Engelse weergawes ook ingesluit. 7 punte word genoem vir goeie gedrag en 7 punte vir swak gedrag. ‘n Mooi manier om ouers in kennis te stel wat vandag in die klas gebeur het.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

Baie Dankie

Bry123 - September 16, 2022

Zeelie - September 16, 2022