Onderwyser Beplanner Dagboek – Reg om te druk met verskeie voorblaaie

R65.00

‘n Sorgvuldig saamgestelde Onderwyser Beplanner van 217 Bladsye.

Reg om te druk en te bind, in kleur of wit en swart.

Sluit ook ‘n verskeidenheid van 14 voorblaaie in vir elke smaak, manlik en vroulik om uit te kies,

Inhoud:

ALGEMENE INLIGTING
Persoonlike Details
Klasrooster
Kalenders en Vakansiedae 2019
Jaar in ‘n Oogwink
Verjaarsdae
Kalender 2020

LEERDER INLIGTING
Leerder Groeperings
Leerder Inligting
Leerder Observasies
Ouer Kommunikasie
Ouer Vergaderings
Puntelyste

MY BEPLANNING
Belangrike webtuistes
My uitgawes
Vergeet my nie
Uitstappies
Maandelikse Beplanning
Weeklikse Beplanning

( 25 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

NetwerkPlus Store

Netwerk Plus ontwikkel opleidingsmateriaal vir skole, tutorsentrums, FET instansies en meer, in beide Afrikaans en Engels. Alle materiaal word op versoek van onderwysers, skoolhoofde en tutorsentrums ontwikkel om spesifieke behoeftes aan te spreek. Ons produkte word deur SETA geakkrediteerde Fasiliteerders, Assessors en Moderators ontwikkel, in oorleg met bekwame onderwysers en leerkragte. Navrae: Venita Oberholster Web address: www.netwerkplus.net

View Store