Hierdie Klasreëls PowerPoint verduidelik aan die leerders die belangrikheid van reëls in enige klub of span, daarom moet daar ook reëls in die klas wees.

R0.00

Hierdie Klasreëls PowerPoint verduidelik aan die leerders die belangrikheid van reëls in enige klub of span, daarom moet daar ook reëls in die klas wees. Verder laat dit leerders oor sekere aspekte soos gesondheid, veiligheid, respek en nog meer dink, waar hulle hul eie idees kan neerskryf en almal dan saam klasreëls kan maak.

( 60 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.